“Memory is the treasury and guardian of all things.”

|

CICERO

TESTIMONIALS

Megan & Jean

“Chiara en Johan was absolute ysters op ons troudag! Hulle grappies en upbeat energie, het ons onmiddellik op ons gemak gestel.
Boonop dit, is die fotos en video stunning! Hulle passie vir wat hulle doen, is evident in hulle fotos. Hulle het elke special oomblik vasgevang, en ons expectations kom exceed. Selfs nou nog, as ek na dit kyk, kry ek trane in my oë. Om hulle te kies as fotograwe, was by ver een van die maklikste besluite. Ons kan nie vir hulle genoeg dankie sê nie! Beyond happy! 10/10”

01 / 10